Download    Download   Download   Inbox    Download 
Job Search Hiring Solutions Shopping Cart Mail Products/ Services
You are here : Forum
  
ICA
 Contractor Links
 Company Links
 Forum
 
  ICA Forum  Humour & Funnie...  It really happe...  Miertjie
Previous Previous
 
Next Disabled
New Post 3/18/2009 12:10 PM
User is offline Riaan1
Premium
Resume Ranking : Unranked
5 posts
Newbie


Miertjie 
Modified By anonymous  on 9/15/2009 10:10:13 AM)
My apologies to the non-Afrikaans members, but some times things just don’t translate well for my language. Betreffende die “skoonheid” van die storie, wel ... ek deel die storie met julle soos wat ek die gesprek gehoor het. Jammer as iemand aanstoot neem. Miertjie stap eendag na die rivier... Maar Miertjie is die MOER in. "Krokodil!!!!!!!, Krokodillllllllll!!!!!!!!" skree hy in sy woede. Krokodil wonder toe wat aan gaan en hy steek sy kop bo die water uit. Mierjtie skree weer.."Krokodil! Klim uit die blerrie water uit!" Krokidil kyk toe die storie so en wonder wat vandag met miertjie aan gaan en miertjie skree weer, maar die keer met vollebors, "K R O K O D I L klim uit die donnerse water uit!" Krokodil klim toe maar heel skrikkerig uit die water uit, want miertjie is heeltemal befok vandag. Miertjie loop toe al langs die rivier totdat hy by Seekoei kom en hy skree,"SEEKOEI! S E E K O E I!!! V. E. T. G. A .T! Klim uit die bliksemse water uit!" Maar nou is miertjie eers bedonnerd en die bloed POMP na sy brein. Na 'n rukkie skree miertjie weer, "Seekoei klim uit die FOKKEN Water uit!" Seekoei bekyk die storie so en wonder wat fout is met Miertjie vandag, maar tog klim Seekoei bangerig uit die water uit. Intussen vlieg valk verby en sien dat miertjie nie in 'n goeie bui is nie en hy vra "maar miertjie wat is fout?" En miertjie skree "I E M A N D ???????????? HET MY FOKKEN SWEMBROEK GESTEEL!"
 
Previous Previous
 
Next Disabled
  ICA Forum  Humour & Funnie...  It really happe...  Miertjie
 Latest Forum Posts
 
Cape man released from Afghan jail
5/17/2012  click here
Re: fair employment agreement?
5/11/2012  click here
fair employment agreement?
5/10/2012  click here
Re: Totalelf Recruitment
5/3/2012  click here
Totalelf Recruitment
5/3/2012  click here
 Job Search
Category   :
Location :
Keywords :
 
 Contractor Search
Area of Expertise
Experience
Availability
Nationality
Keywords

  
ICA